Vlag van Zanzibar

Vlag van Zanzibar
Vlag van Zanzibar
Vlag van Zanzibar
Verhouding 2:3
Goedgekeur 10 Januarie 2005
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in blou, swart en groen met die vlag van Tanzanië in die skildhoek.

Die vlag van Zanzibar, ’n argipel aan die ooskus van Afrika, is op 10 Januarie 2005 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in ewe wye bane in (van bo na onder) blou, swart en groen met die vlag van Tanzanië in die skildhoek.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne